Maak jou eie geskenkdosies en Kerskouse

Maak jou eie geskenkdosies en Kerskouse deur Cornel Dunn en Elandrè Swart. Hooffoto:knape/istock images

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Maak jou eie ringdosie

Benodigdhede

  • Swart papier
  • Patroon (Laai ons patroon hier af)
  • Liniaal
  • Potlood
  • Lint
  • Gaatjiedrukker

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Stappe

Stap 1: Druk en knip jou patroon uit.

Stap 2: Sit die patroon op die swart papier en trek die buitelyne af.

Stap 3: Vou die driehoeke van jou geskenk sodat dit maklik toemaak.

Stap 4: Maak ’n gaatjie in elke driehoek.

Stap 5: Sit die geskenk daarin.

Stap 6: Ryg lint deur die gaatjies, trek styf en maak ’n klein strikkie.

Lees ook: Maak ’n gemmerbroodhuisie!

Maak jou eie Kersfeesklappers

Kerskouse

Sny twee patrone van die Kerskous uit en werk hulle aan mekaar vas. Los ’n opening aan die bokant sodat jy lekkers of geskenke daarin kan sit. Jy kan ’n lussie aan die kous werk sodat jy die kouse kan laat hang. Ons Kerskouse was 40 cm lank en 18 cm breed.

Maak jou eie Kerskouse met ons patroon: Klik hier.

Lees ook: Maak jou eie Adventkalender

Maak jou eie Kerskrans

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

2 days Gelede

Steak-en-sampioen-roerbraai

Genoeg vir 4-6 Bestanddele   Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met musieklegende Jannie du Toit oor sy opwindende jaar wat voorlê

In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…

2 days Gelede

‘Die Byl’ groet ná ses seisoene

“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…

2 days Gelede

Frikkadelle in tamatiesous

Genoeg vir 4-6.   Bestanddele   4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…

2 days Gelede

Wees positief, leef langer

Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.