kategorieë: Blogs

Maak jou eie bobaas Berrylicious Smoothie!

Een van die maklikste manier om nie ontbyt oor te slaan nie, is om ’n gesonde vrugte smoothie aanmekaar te slaan. Boonop proe dit soos ’n nagereg en vat net vyf minute van jou tyd (daar wen ek die argument, weer).

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Wat het jy nodig?

  • 1 x handvol vars bessies en paar blokkies ys
  • 1 x koppie melk (kies tussen volroom, 2% of vetvry)
  • 100 gram plein laevet yogurt
  • 3 x eetlepels laevet/vetvrye maaskaas
  • 1 x teelepel 100% heuning
  • 1 skep protein/whey poeier (as jy wil)

Lus vir ietsie ekstra?

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
  • 1 x eetlepel muesli/ oats/ sonneblomsade of neute

Metode

Meng alles saaam, maar onthou om die whey/protein poeier ALTYD heel laaste by te voeg!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Jy kan enige vrugte van jou smaak kies soos koejawels, piesangs, perskes of selfs spanspek.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

4 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.