kategorieë: VelsorgSkoonheid

Lyk op jou beste met die African Extracts Advantage-reeks

Lyk op jou beste met die African Extracts Advantage-reeks. Inligting en foto’s verskaf deur African Extracts {Promosie}

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

African Extracts bied jou die natuurlike voordeel van bio-aktiewe rooibosekstrak en plantgebaseerde teenverouderingskomplekse wat jou vel teen omgewing- en leefstylstres beskerm sodat jy op jou beste kan lyk.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
  • Antioksidantryke bio-aktiewe rooibosekstrak is gemaak van groen ongefermenteerde rooibosblare.
  • Dit is bewys dat teenverouderingskomplekse met plantekstrak die vel teen omgewingsbesoedeling beskerm. Dit bevat ginseng, appel, perske, koring, gars, distel, seevinkel, perdekastaiing, bokwietsaad, soja, laventel en groen tee. Hierdie plantekstrakte verhoog vog in die vel en maak dit stywer, fermer en versterk selstrukture.
  • Antioksidante vitamien A, C en E.
  • Hialuroonsuur, seramied, allantoïen en ligweerkaatsers.

Hoë vlakke van vitamien E, ‘n natuurlike velkondisioneringsmiddel en antioksidant, word ingesluit om die doeltreffendheid van aktiewe sonskermbestanddele te verbeter.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Dit verminder die vorming van vrye radikale weens blootstelling aan UV-strale, bevorder die genesingsproses, versterk die vel se sperfunksie, beskerm die lipiedbalans van die velversperring en verminder trans-epidermale waterverlies.

Vitamien C is ‘n kragtige antioksidant en verbleikingsbestanddeel, met anti-aknee en anti-verouderingseienskappe.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Besoek gerus www.africanextracts.com vir meer inligting. Produkte beskikbaar by Dis-Chem, Clicks en voorste supermarkte.

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

2 days Gelede

Steak-en-sampioen-roerbraai

Genoeg vir 4-6 Bestanddele   Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met musieklegende Jannie du Toit oor sy opwindende jaar wat voorlê

In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…

2 days Gelede

‘Die Byl’ groet ná ses seisoene

“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…

2 days Gelede

Frikkadelle in tamatiesous

Genoeg vir 4-6.   Bestanddele   4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…

2 days Gelede

Wees positief, leef langer

Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.