Ly jou geliefde dalk aan depressie? Dis wat jy nou moet weet deur Mariette Snyman
Kyk jy in jou geliefde se oë en voel daar is niemand tuis nie? Is jy besorg, terwyl jy self swaarkry? As jy depressie verstaan, veroordeel jy dit nie, en as jy nie veroordeel nie, kan jy ondersteun. Luister na die insigte van ‘n vrou wat 34 jaar met depressie in die huis leef. Mariette gesels met Annette de la Porte, maatskaplike werker en berader.
Klik op die pienk speelknoppie om te luister – dis gratis