Luke Perry van Beverly Hills 90210-faam, sterf deur Catherine Schenck. Hooffoto: Rexfeatures / Greatstock
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Die akteur Luke Perry, wat bekendheid verwerf het in die gewilde TV-reeks Beverly Hills 90210 en tans in die reeks Riverdale verskyn, het laasweek ’n beroerte op die stel van Riverdale gekry. Hy is hospitaal toe geneem, maar hy het volgens berigte nooit vanuit ’n koma herstel nie. Hy is gister, 4 Maart 2019, oorlede omring deur familielede.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Geen verdere inligting is sover verskaf nie.
Sy kollegas en vriende in Hollywood het op sosiale media gereageer op sy afsterwe:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Perry se medester in Beverly Hills 90210, Ian Ziering, het die volgende op twitter gedeel:
Molly Ringwald, Perry se medester in Riverdale, het ook getwiet:
Joss Whedon, die skepper van die reeks Buffy the Vampire Slayer, waarin Perry ook verskyn het, het die volgende getwiet:
Bromfield, wat saam Perry in Riverdale verskyn het, het die volgende getwiet:
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.