Margaret Gardiner gesels met Charlize Theron deur Margaret Gardiner. Hooffoto: Margaret Gardiner
Ek het onlangs die geleentheid gehad om ’n onderhoud met Charlize Theron te voer vir die HFPA se potsendingreeks.
Dis ’n heerlike gesprek oor grootword; hoe sy gevoel het toe sy nie meer kon dans nie; wat sy vroeg al in haar loopbaan geleer het en raad wat sy by Michael Caine gekry het; hoekom sy oorspronklik nee gesê het vir die hoofrol van Monster (wat haar later ’n Oscar verdien het); wat moederskap vir haar beteken en waarvoor sy dankbaar is; hoe sy gewig moes optel vir haar rol in Tully en hoe dit haar geestesgesondheid affekteer het; hoe dit is om die gesig van Dior se J’Adore-parfuumreeks te wees en haar stryd om Vigs-bewusmaking en -voorkoming.
Lees ook: Margaret se Wêreld: Wees trots op Suid-Afrikaners
Luister hier na Margaret se gesprek met Charlize
Volg gerus hierdie skakel om Margaret se artikel te lees en om meer podcasts te luister: Klik hier.
Het jy hierdie gesprek geniet?
Volg gerus Margaret se blog vir rooi rose waar sy ons vertel oor haar interessante en besige lewe. Jy kan haar ook volg op Instagram, facebook, twitter en haar YouTube-kanaal waar sy met bekendes gesels.
Lees ook: