Lizz Meiring, wat vanjaar haar 33ste jaar in die vermaaklikheidsbedryf vier, gaan spesiaal ’n Kaapse draai maak. Kapenaars kan uitsien na ’n splinternuwe, verrassende vertoning met die klem op top klas vermaak. Met Ander Woorde is ’n versameling sketse, stories en vertellings uit die pen van die aweregse, eiesoortige Lizz Meiring wie met haar liefde vir woorde en woordspelings die woorde uiter wat ons soms lomperig kwytraak om ons eie en ander se menslikheid te verstaan. Daar’s komiese inhoud, meer ernstige temas en als tussenin, want soos Lizz altyd sê, is “lag en huil, ironie, satire en patos mos maar ’n mespunt fyn van mekaar.”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Lizz vertel in die stuk ook grepe uit haar eie lewe en loopbaan – die lastige ongemaklikhede van kunstenaar wees, en die triomfantlike ontsnapping van kreatiwiteit.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Tydsduur: 60min
Kaartjieprys: R120 (beskikbaar direk by die teater)
Toerdatums:
• 28 Febuarie 2017: Stellenbosch Drostdy Teater. Besprekings: 087 943 2459 / info@drostdyteater.co.za
• 1 Maart 2017: Paarl OU Meul Teater. Besprekings: 082 464 2883 / michelle@oumeulteater.co.za
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.