Hier is ’n paar interessante feite oor lipstiffie
Het jy geweet dat destydse lipstiffie met bestandele soos dierevet, skaap sweet en die beenmurg van osse gemaak was? Een bestanddeel wat egter steeds gebruik word is visskubbe wat aan lipstiffie sy glans verleen.
Hoewel ander skoonheidsprodukte gedurende Die Tweede Wêreldoorlog gerasionaliseer was, was lipstiffie egter steeds geproduseer, omdat Winston Chruchill geglo het dat dit mense se gemoedere ’n hupstoot gegee het.
In die vroeë 1500’s was daar geglo dat lipstiffie oor magiese kragte beskik het. Selfs Koningin Elizabeth het dit geglo en sy het na bewering op die dag van haar dood oor ’n sentimeter dik se lipstiffie aangehad.
Hier is van ons gunstelingartikels oor die jare heen wat hierdie wonderlike uitvindsel vier:
www.rooirose.co.za/article.aspx
www.rooirose.co.za/article.aspx
www.rooirose.co.za/article.aspx
www.rooirose.co.za/article.aspx
www.rooirose.co.za/article.aspx