kategorieë: Sukses en geldJou lewe

Ligloop vir geskenke wat jou geld kos

Ligloop vir geskenke wat jou geld kos deur Anet Schoeman

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Ligloop vir geskenke wat jou geld kos

Jou kind mag dink jy is die beste ma in die wêreld as jy vir haar ’n peperduur sportmotor vir haar 21ste verjaarsdag gee.

“Dis wonderlik solank dit binne die raamwerk van jou inkomste en kredietstatus pas”, sê David Thompson.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

As SARS egter snuf in die neus kry dat jy probeer belasting ontduik of as jy krediteurs of vir SARS geld skuld,  gaan jy ondersoek word.

Donasies verskil van geskenke; jy kan jaarliks donsasie tot en met die waarde van R100 000 maak wat belastingvry is. Meer as dié bedrag en jy betaal 20% donasiebelasting.

Lees ook: 5 dinge wat jy moet weet voordat jy ’n nuwe kar koop

As jy ’n huis present kry

En is iemand gaaf genoeg is om vir jou ’n huis present te gee, moet jy seker maak dat hy wel die 20% donasiebelasting op die bedrag betaal het, anders gaan SARS jou daarvoor laat betaal as dit nie binne ses maande vereffen is nie.

Dit is toelaatbaar om ’n woonstel vir ’n studentekind geskenk te gee sodat hy/sy ’n eie blyplek het. Dit moet net binne die raamwerk val van wat redelik is vir die situasie en jou rykdom. ’n Uitspattige blyplek wat meer geskik vir ’n koning as ’n kind is, gaan waarskuwingsligte laat flikker.

“Mense moet versigtig wees en seker maak dat geskenke gepas is vir die geleentheid. Donasies word gewoonlik gesien as skenkings vir ’n goeie doel of deel van die beplanning van ’n boedel en om begunstigdes te vestig vir die  toekoms. Jy kan bv. ’n skenkingsfonds (endowment policy) vir jou kind uitneem en die paaimente as ’n “donasie” sien solank dit nie meer as R100 000 per jaar is nie.

Liefdadigheid

Donasies vir liefdadigheid is belastingvry tot op ’n punt en solank dit ’n goedgekeurde seksie 18A-organisasie (public benefit organisation) is. As jy ’n donasie aan so ’n instansie maak, moet jy ’n seksie 18A-sertifikaat aanvra wat saam met jou belastingopgaaf ingedien moet word.

Dis ’n goeie idee om met ’n professionele finansiële beplanner te gesels as jy nie seker is wat die impak van ’n donasie of gesenk op jou eie finansies gaan wees nie.

Inligting verskaf deur Sanlam.

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Egskeiding hoef jou nie te breek nie: 10 wenke

Egskeiding is nie die einde van die wêreld nie. Jy hoef nie te krepeer nie…

16 minutes Gelede

Ken jou wegsleepregte

Ken jou wegsleepregte deur: Anet Schoeman.    Om langs die pad gestrand te wees weens…

30 minutes Gelede

Griekse hoender-en-rys-gebak

’n Liplekker aandete - Griekse hoender-en-rys-gebak. Die dis kry broccoli en fetakaas in vir ekstra…

52 minutes Gelede

Bekroonde akteur Chumani Pan vertolk rol van prins in ‘Diepe Waters’

kykNET is trots om die terugkeer van die bekroonde akteur Chumani Pan na die kanaal…

1 hour Gelede

Badpret: gee jou baba ’n voorsprong!

Het jy geweet teen die ouderdom van drie is 85% van jou kleinding se brein…

2 hours Gelede

Nuwe tydperkfliek ‘On Swift Horses’ stel die vraag: Wat is liefde?

Deur Margaret Gardiner  Liefde is iets waarna ons soek. Vele goeie boeke, flieks en liedjies…

6 hours Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.