Foto: verskaf
Foto: verskaf.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die Lifestyle Garden Design-skou bied ’n uitstalling van verskillende tuine aan wat wissel tussen tradisioneel tot avant-garde, nuttig tot modieus, ook spesifieke elemente binne die tuinontwerpe wat goeie idees en hope inspirasie beloof. Die Garden Guide sal vanjaar ook weer te koop wees, wat die ontwerperstuine verduidelik en tuinmaakwenke en produkinligting bied. Opbrengste van hierdie verkope gaan aan JAM Suid-Afrika. Verder is daar sprekers en begeleide toere wat die skou sal begelei.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Wanneer: 10 Februarie 2018 tot einde Mei 2018
Toegang: Gratis
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Waar: Lifestyle Home Garden, Lifestyle Garden Centre, Hoek van Beyers Naudé en Ysterhoutweg, Randparkrand
Vir meer inligting, besoek hul webblad
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.