Die geliefde Liewe Heksie is terug met ’n splinternuwe produksie by vanjaar se Aardklopfees in Potchefstroom.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }In dié toneelstuk word Verna Vels se immergroen verhale verlewendig met baie gehoordeelname en voortsnellende aksie. Margit Meyer-Rödenbeck (alias Dowwe Dolla) is die “ultimate”, nimlike Heksie en uiters talentvolle De Klerk Oelofse draf die rolle van Karel Kat, Geelheks en Koning Rosekrans lag-lag kaf.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Dit is definitief ’n aanbieding vir die hele gesin!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Wanneer: 4-9 Oktober
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Lewer sowat 9 kranse Bestanddele 100 g (160 ml) koekmeel 175 ml water…
Hierdie webwerf gebruik koekies.