Die geliefde Liewe Heksie is terug met ’n splinternuwe produksie by vanjaar se Aardklopfees in Potchefstroom.
In dié toneelstuk word Verna Vels se immergroen verhale verlewendig met baie gehoordeelname en voortsnellende aksie. Margit Meyer-Rödenbeck (alias Dowwe Dolla) is die “ultimate”, nimlike Heksie en uiters talentvolle De Klerk Oelofse draf die rolle van Karel Kat, Geelheks en Koning Rosekrans lag-lag kaf.
Dit is definitief ’n aanbieding vir die hele gesin!
Wanneer: 4-9 Oktober