Posbuskaartjie
Metode: Soek ’n prent van ’n posbus op die internet en druk dit uit op karton. Maak ’n snytjie op die posbus waar die koevert kan inpas.
Treinkaartjie
Metode: Soek ’n prent van ’n lang trein op die internet. Druk dit uit op karton. Vou klein koeverte wat sal pas op die trein en plaas ’n briefie in elke koevert.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Vliegtuigkaartjie
Metode: Tik klomp woorde in MS Word en druk dit uit op ’n wit A4 papier. Vou dan jou vliegtuig met daardie papier. Smeer gom en plak die vliegtuig op jou koevert of kaartjie. Bind ’n lint om die kaartjie om dit af te rond.
Sakkies
Metode: Maak jou eie ontwerp in MS Word deur ’n foto te gebruik. Plaas die sakkie in jou drukker en druk die ontwerp daarop. Dit mag dalk ’n paar probeerslae neem om die ontwerp op die regte area van die sakkie te laat druk.
Of jy op soek is na ’n kragtige skootrekenaar om meer as een taak mee…
Om ’n matras aan te skaf is een van die duurste beleggings wat jy sal…
Bestanddele 500 ml (2 k) gevriesde bessies 500 ml (2 k) volroom- Griekse jogurt…
Iemand het uiteindelik kykNET se miljoenrandvraag op die gewilde vasvraprogram Wie word ’n miljoenêr? beantwoord. …
Maak werk van dié kwessies en kry weer woema terug! #rrTussenOns
Die huidige Mej. Suid-Afrika, Mia le Roux, het vandag in ’n video op sosiale media…
Hierdie webwerf gebruik koekies.