Op Woensdag 22 Maart 2017 het die voormalige Girl’s Aloud-ster Cheryl vir die eerste keer ma geword kort voordat Amerika Moedersdag op 26 Maart sou vier. Sy het op dié spesiale dag ’n boodskap met ma’s op Instagram gedeel: “Gelukkige Moedersdag aan alle ma’s regoor die wêreld. ’n Dag wat nou vir altyd vir my ’n verskillende betekenis gaan hê.”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Cheryl (33) en Liam (23) het die vreugde oor hul gesonde babaseuntjie op sosiale media gedeel. Liam het dié foto op Instagram geplaas en sy bewondering vir Cheryl as ma beskryf:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }A post shared by Liam Payne (@liampayne) on
Die paartjie verskil dalk met 10 jaar, maar die liefde blom beslis. Kyk net hoe oulik is hulle saam:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Alhoewel die paartjie hul verhouding redelik stil en uit die openbare oog gehou het, het Liam ’n dankie-boodskap met al sy aanhangers op Twitter getwiet:
In ware Directioners-styl het #CongratsLiam op Twitter ge-trend met gelukwense van regoor die wêreld vir die nuwe pappa en mamma. Liam is die tweede One Direction-lid wat by die 1D vaderskap-klub aansluit.
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.