Lewensdekking gee gemoedsrus hierdie feestyd {Promosie: 1Life}
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Ons drome vir ons gesin is verreikend. Ons wil almal net die beste vir ons mense hê – van gehalte onderwys tot goeie gesondheid en ’n veilige omgewing om in te woon. Lewensdekking kan verseker dat daar vir jou gesin finansiële gemoedsrus is indien enigiets met jou sou gebeur.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Die feestyd is dalk nie die tyd van die jaar wanneer mens werklik aan iets soos lewensversekering dink as iets om te koop of om in te belê nie, maar dit is ’n gesprek wat elke gesin behoort te hê. Jou besluit vandag kan ’n aansienlike invloed hê op jou gesin se toekoms.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
1Life Pure Life Cover maak die keuse om lewensdekking te kry baie maklik. Dis nie net bekostigbaar met premies vanaf slegs R120 per maand nie, maar jy kan ook tot R10 miljoen se lewensdekking kry deur slegs een oproep te maak. Boonop kan jy tot 10 mense nomineer om finansiële ondersteuning te ontvang indien jy sou sterf.
Om 1Life Pure Life Cover selfs nog meer sinvol te maak, beskik dit ook oor ’n onmiddellike Pay Now Funeral-voordeel van R50 000 om die las van begrafniskoste van jou familie se skouers te neem.*
Jou familie kan jou skuld betaal of verseker dat jou motor en huis veilig bly, of jy kan die uitbetaling gebruik om jou daaglikse uitgawes, mediese rekeninge en selfs skoolgelde te betaal.
1Life Pure Life Cover het verskeie voordele:
Wil jy meer uitvind of ’n nie-bindende kwotasie kry? SMS dan net LIFE na 45386. Standaard SMS-kostes van toepassing. Of besoek www.1life.co.za
Bepalings en voorwaardes aanlyn beskikbaar. FSP 24769.
Wanneer gevaar met romanse gekombineer word, is ’n boek nie net ’n storie nie, maar…
Die fees word vanjaar van 1 tot 4 Mei gehou. [gallery columns="2" size="medium" ids="151862,151861"]…
Die kern van hierdie tradisie is die kuns daarvan om so te bak dat eenvoudige…
In die wêreld van televisie en teater is die rol van die skurk…
Mev. Sannie Bosman van Pretoria was in Mei, 2005 ons Teetydtreffer-wenner vir haar lekker vinnige…
Hierdie webwerf gebruik koekies.