Die tema van die oggend is “selfsorg” en hier kan ons almal ’n ding of twee leer van haarkleur tot hoe om vir jou spesifieke lyf aan te trek. Die oggend sluit twee demonstrasies in met baie toepaslike wenke daarby.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Ontbyt sal by die pragtige Planetrestaurant by die Mount Nelson-hotel bedien word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Een gelukkige leser wat die geleentheid bywoon, het ’n kans om ’n mooimaaksessie te wen.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Plek
Planet-restaurant by die Mount Nelson-hotel in Kaapstad.
Datum
Saterdag 30 Julie 2016
Tyd
Registrasie vanaf 9:30 – 10:00. Program begin om 10:00 en duur tot 13:30
Koste
R300. Dit sluit ’n noenontbyt, ’n geskenksak en ses maande se digitale subskripsie op rooi rose in.
Kyk by www.caxtonevents.co.za vir meer inligting en hoe om te bespreek. Ná bespreking gaan ons jou vra om ’n kop-en-skouers foto van jou te stuur sodat Garnier die perfekte haarkleur vir jou kan kies. Onthou, daar is net 50 sitplekke beskikbaar, so bespreek sommer nou.
• Bepalings en voorwaardes: Betaling moet binne 24 uur ná bespreking gemaak word.
• Besprekings is nie bevestig totdat die betaling ontvang is nie. ’n kansellasiebedrag van 30% is betaalbaar.
• Net vir vroue bo 18.
• Spesifieke sitplekke kan nie bespreek word nie.
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.