Topsjef Reuben Riffel se geregte bly gunstelinge, of jy nou by sy gewilde restaurante in die wynlande van Franschhoek aansit, of agter die winkende liggies van die One & Only-hotel in Kaapstad aanry. Die mense by Robertsons weet ook ’n ding of wat oor kos maak en geur, en hulle het ’n vennootskap met Reuben gesluit om saam met die geurigste kruie- en speserykombinasies vorendag te kom. Danksy rooi rose, Woman & Home en Robertsons kan lesers landwyd nou saam met Reuben kreatief raak. Kom kyk hoe hy en nog ’n bekende heerlike geregte optower met die hulp van Robertsons se beproefde geur-staatmakers. Tussendeur kan lesers aan Rooiberg-wynlandgoed se heerlike wyne proe.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Kom kyk, leer en proe saam met Robertsons en Reuben, terwyl hulle hul maklikste geheime vir die beste Suid-Afrikaanse kookkuns deel.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Waar en wanneer
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); } DATUM
Saterdag 27 Julie – Johannesburg Country Club,
Auckland Park (Engelse geselligheid)
Saterdag 31 Augustus – Kievits Kroon Country Estate,
Pretoria (Afrikaanse geselligheid)
Saterdag 28 September – Woodmead Country Club
(Engelse geselligheid)
Saterdag 19 Oktober – Valmore Hotel, Centurion
(Afrikaanse geselligheid)
TYD
Registrasie vanaf 8:30 – 9:00.
Program begin om 9:00 en duur tot 13:00.
KOSTE
R200. Dit sluit ’n noenontbyt en ’n geskenksak in.
Besprekings
Bel 0860 105 954 om jou plek by een van die werkwinkels te
bespreek. Bepreek vanaf Maandae tot Donderdae tussen
9:00 – 16:00 of Vrydae vanaf 9:00 tot 13:00.
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.