1 Roer die water by die gelatien en hou eenkant.Les Gelées des Fleurs
Ingredients
Instructions
2 Giet die kookwater op die teeblare en laat vir sowat 3 min. trek. Haal die sakkie uit die water. As jy los teeblare gebruik, giet deur ’n fyn siffie.
3 Voeg die suiker by die tee en roer tot opgelos.
4 Smelt die gelatien op die mikrogolf se ontvriesstelling of oor warm water en voeg by die tee. Meng goed en giet in ’n jellievorm.
5 Sit in in die yskas (oornag, of vir minstens 6 uur) tot geset. Druk die jellievorm vir ’n paar sekondes in warm water en keer op ’n dienbord uit.