’n Helder lipstiffie kan enige vaal dag ophelder. Ons het die mooiste lipstiffies gevind wat vir jou sal werk.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Eers moet jy uitvind wat jou veltoon is om seker te maak dat jy die regte tipe pienk vir jou gelaat kry.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Wanneer jy ’n koel veltoon het, kies ’n lipstiffie met koel ondertone, soos blou-pienk, en wanneer jou veltoon warm is, kies warm skakerings soos koraal of helder pienk.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Hoe weet jy watter veltoon jy het?
Kyk na die are op jou pols: as dit meer blou lyk, het jy ‘n koel veltoon, en as dit meer groen lyk, het jy ‘n warm toon. Warm veltone is gewoonlik meer olyfkleurig of “geel”.
Revlon ColorStay Suede Ink Lipstick in Tunnel Vision (R239)
Yardley Stayfast Liquid Matte Lip Vinyl in Killer Queen (R170)
Essence Hydra Matte Lipstick in 407 Coral Competence (R70)
Lees ook: Grimeerwenke vir brildraers
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.