Op vanjaar se Lentefees by Garden World, “Leap into Spring” (29 Julie tot 4 September) ding 22 tuine (die meeste tot nog toe) mee om as die skou se beste aangewys te word. Ray Hudson en David Davidson wat weer eens Kirstenbosch by die uitgelese Chelsea-uitstalling verteenwoordig het, sal die tuin by Garden World herskep.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die fees fokus op tuine wat met die minimum water onderhou kan word, met uitstallings deur Rand Water en die Walter Sisulu en Pretoria Botaniese Tuin, as voorbeelde daarvan.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Kom luister na Margaret Roberts se praatjies oor kruie, lekker maniere om te herwin, asook ’n oggend gevul met musiek. Tanya Visser, Richard Cock and Paul Vonk van Mayford Seeds is ook daar met die aanbieding In Tune With Nature.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Daar is ook skooltuine, kinders se bokstuine en uitstallings deur Gauteng Flora Union en Interflora. Bel Magriet/Corné by 011 957 2545/011 956 3003 of 083 997 6142.
Besoek die webblad by www.gardenworld.co.za
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Granola is deesdae nie net meer vir ontbyt bedoel nie. Hierdie krakerige kombinasie van sade…
Showmax het pas die amptelike lokprent vir The Mommy Club: Van die Hoofstad, vrygestel. Dis…
Genoeg vir 8 Bestanddele Tertdeeg 375 g koekmeel 2,5 ml (½…
In die derde episode van kykNET se skitterende Kokkedoor Vuur & Vlam-reeks moes die deelnemers…
Deur Maryke Roberts. Foto's: Maryke Roberst en verskaf/Departement Kultuur en Toerisme, Abu Dhabi …
Brandrissies is nie in almal se smaak nie en nie almal se palet hou van…
Hierdie webwerf gebruik koekies.