Chermoula 1 Rooster die komyn- en koljandersaad, paprika, borrie en rooipeper vir 2 min. oor matige hitte of tot geurig. Karamel-uie 1 Braai die botter, olyfolie en uie vir 10 min. oor matige lae hitte of tot sag. Geroosterde soetrissies 1 Sny die soetrissies middeldeur. Haal die wit vliesies en pitjies uit. Om voor te sitLendeskyf met chermoula, soetrissies & gekaramelliseerde uie
Ingredients
Instructions
2 Verwerk die speserye, uie, suurlemoensap, kruie, knoffel en heuning in ’n voedselverwerker tot fyn. Geur na smaak.
3 Smeer die chermoula op die steak en laat vir 30 min. marineer voor jy dit rooster.
2 Verhoog die temperatuur tot matig hoog en braai vir nog 10 min. tot goudkleurig en gekaramelliseer.
2 Sit op ’n bakplaat met die gesnyde kante na onder. Verf met olyfolie en rooster vir 20-25 min. of tot sag.
3 Trek die ergste vliesies af as dit jou pla, of gebruik dit andersins net so.
Ons het baguettes in die lengte middeldeur gesny, gerooster en die lendeskyf (sirloin) in blokkies gesny, op sosatiestokke geryg en gerooster. Trek die vleis van die stokkies af en sit dit op ’n baguette voor saam met roketblare, die geroosterde soetrissies en karamel-uie.