kategorieë: GebakKos

Lemoenchiffonkoek

Versiersuiker
• 80 ml (1/3 k) sagte botter
• 750 ml (3 k) versiersuiker, gesif
• lemoensap

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Room die botter en versiersuiker tot glad. Voeg genoeg lemoensap by om ’n sagte smeer te maak sodat dit egalig kan smeer.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Gekristalliseerde lemoenskil

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
  1. Spoel 2 lemoene goed af, skil met ’n groenteskiller, en sny die skil in dun repies.
  2. Smelt 250 ml (1 k) suiker in 250 ml (1 k) water in ’n middelslag-kastrol.
  3. Voeg die lemoenskil by en kook vir 10 min. Haal die skil uit die stroop en laat vir 5 min. afkoel. Sit op die koek vir versiering.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

4 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

5 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

5 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

5 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

5 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

5 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.