• Maak ’n 200 g pak-sjokoladekoekies in ’n voedselverwerker fyn.
Lemoen-en-sjokolade-ganache-tertjies
Instructions
• Gooi 60 ml (¼ k) gesmelte botter en 30 ml (2 e) marmelade by.
• Verdeel tussen 2 pannetjies met 6 holtes elk.
• Druk stewig vas in elke pannetjie en sit in die yskas.
• Smelt 90 g sjokolade oor ’n dubbelkoker en roer ’n 385 g-blik karamel daarby.
• Meng die gerasperde skil van 1 lemoen by en verdeel tussen die tertkorsies.
• Sit ’n stukkie verglansde lemoenskil op elk en sit voor.
Rooi Rose
Lees Meer
Valentynsoentjies met whisky-karamelsous
10/02/2025
Smelt sjokolade só
07/02/2025
Sjokoladesoentjies met karamelvulsel
06/02/2025