4 lekkerlees-Kersverhale om lekker te ontspan.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }“Ma het vir lank nie daarvan gehou as ons die storie van Die Jaar van die Begeerte vertel nie. Maar noudat ons grootmense is en die storie by die kleinkinders uitgelek het, is dit ’n Kerstradisie. Elke jaar as Pa die Kerskalkoen sny, jil die kleinkinders soos ’n koor: “Vertel van Die Jaar van die Begeerte!” Dan vertel een van ons Botha-dogters die storie so dramaties as moontlik. Daar is altyd ’n opbou van spanning tot by die laaste deel, ’n kamma geskokte stilte, en dan ’n skaterlag-sessie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Dan lag Ma maar saam.”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
“’n Week voor Krismis het dit tot my deurgedring: Ek is dik.
Van my voornemens sedert September om gewig te verloor sodat ek my sonbruin sellulietlose somerlyf teen Kersfees kan vertoon, het niks gekom nie.
Die einde van die jaar stres het veroorsaak dat ek ten minste 10 kg sjokolade verorber het.
My enigste redding gaan wees ’n dieet waarmee ek 20 kg in een week kan verloor.”
“Nita was nog nooit ’n blommemeisie of ’n prinses in ’n skoolkonsert nie. As iemand in haar familie trou of as die juffrouens rolle vir die konsert kies, kyk hulle haar altyd mis.
Maar Tannie Joan se Anitatjie is al ’n paar keer as konfetti-meisie gekies en sy het al groot rolle in konserte ingeryg. Anitatjie met die lang goue krulhare en blou oë. Engelgesiggie … Nita het al tot die gevolgtrekking gekom dat niemand ’n blommemeisie of prinses met kort reguit bruin hare en groen oë en sproete wil hê nie. Anitatjie was ’n fyntjiese ou meisietjie, maar Nita …”
“Net so voor Kersfees het daar moeilikheid in die stal uitgebreek.
Die probleem het met die bekroonde Ayrshire-koei begin. Sy het ’n stamboek vol glorie en toekennings gehad.
Soos altyd dié tyd van die jaar het die diere begin praat oor Kersfees en oor Boer se vrou se jaarlikse Kersspel in die skuur op Krombult.”
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.