Verskillende tipe beddens is beskikbaar vir alle tipe mense. Daar is beddens en matrasse vir ligte sowel as diep slapers. Daar is moderne beddens, tradisionele beddens, beddens met ekstra stoorplek en vele ander opsies. Elke bed het sy eie persoonlike stempel.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
As jy hou van ’n skoon en moderne voorkoms, kies die platvorm-bed. Dit is laer teen die vloer as ’n tradisionele bed.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }As dit te laag is vir jou, kies ’n basis wat effe hoër is. Die basis kan maklik oorgetrek word om dit esteties meer aantreklik te maak.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Vir ’n meer klassieke voorkoms, kies ’n bed met ’n kopstuk. Soms is die matras nie van die hoogste gehalte nie. Jy kan dit egter vervang met ’n beter matras. Hier is die voorkoms belangrik.
Het jy kinders en troeteldiere? Kies dan ’n laer opsie vir jou bed. Hoër beddens is meer ingerig vir volwassenes.
Dit maak nie saak wat jou voorkeure is nie, die regte bed is ’n baie belangrike keuse vir jou en jou gesin.
@Home | 08605760576
Block and chisel | info@blockandchisel.co.za
Weylandts | weylandts.co.za
Bed Zone | bedzone.co.za
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.