Lekker maklike aandetes vir ’n week deur Vickie de Beer. Kosassistent Jana van Sittert. Foto’s deur Willem Lourens
Gebruik ons inkopielysie om seker te maak dat jy al die bestanddele vooruit koop.
Maandag: Beesvleisroerbraai
Dinsdag: Krakerige viskoekies
Woensdag: Vinnige hoenderkerrie
Donderdag: Volstruisburgers met tzatziki
Vrydag: Geurige tamatie-en-wors-gebak