Griekse marinade 1 Meng alles in ’n vlak glasbak en marineer die tjops vir 4 uur daarin. Suurlemoen-en-heuning-smeer 2 Meng alles en verf die tjops daarmee terwyl jy hulle braai. Koljander-en-roosmaryn-sout 3 Stamp die bestanddele fyner in ’n stamper en vysel en vryf oor die tjops. Mexikaanse salsa 4 Meng alles en sit met die gebraaide tjops voor.Lekker lamstjops
Ingredients
Instructions