1 Meng die jogurt, polenta, lemoensap en -skil en laat staan vir 2 uur. Voorverhit die oond tot 160 °C.Lekker klam polentakoekies
Ingredients
Instructions
2 Spuit 8 groot muffinholtes met kleefwerende kossproei.
3 Room die botter en suiker met ’n elektriese klitser tot lig en donsig.
4 Voeg die eiers by en meng goed.
5 Sif die meel en bakpoeier saam en vou by die eiermengsel in. Vou die polentamengsel, neute en korente in en meng deur.
6 Skep die deeg in die muffinholtes tot drie kwart vol en bak vir 25 min.
7 Meng intussen die lemoensap en suiker. Haal die muffins uit die oond wanneer ’n toetspen skoon uitkom.
8 Keer uit die pannetjies en gooi die sap oor die koekies terwyl hulle nog warm is.