Lekker Hoendergeregte: Kook een keer, eet 7 keer deur Vickie de Beer
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Trek al die oorskietvleis van die karkasse af en hou in ’n digsluitende bak in die yskas. Jy kan ook 200 g-porsies in sakkies verseël en vir later se gebruik vries.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Maak ’n geurige aftreksel met die karkasse. Die aftreksel is nie helder nie – meer soos ’n Engelse broth. Sien die resep hieronder.
Kook ook ekstra rys vir die Sondagmiddagete. Dit word later in die week vir die Chinese roerbraai gebruik.
Maak dan met die oorskiethoender en aftreksel die volgende heerlike geregte.
Die roerbraai is vinnig gaar en werk ook baie lekker in kosblikke.
Die slaai is vullend genoeg vir aandete maar eintlik is dit ’n ideale, vinnige en heilsame middagete. Hou die oorskiet-slaaisous in die yskas en skep oor baba-aartappels vir ’n kitsslaai.
Draai oorskietvulsel in tortillas toe vir kosblikkos.
5 vinnige resepte vir die week
5 vinnige en goedkoop resepte vir aandete
9 blink planne met blikkieskos
6 vinnige beesvleisresepte vir aandete
5 vinnige visresepte wat jy nou moet maak
5 maklike skaapvleisresepte vir aandete
5 vinnige varkvleisresepte vir aandete
5 heerlike pastaresepte wat jy nou moet maak
7 vinnige vegetariese aandetes
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.