Lekker Hoendergeregte: Kook een keer, eet 7 keer deur Vickie de Beer
1. Kook dit oor die naweek
Geroosterde lourier-en-knoffel-hoender
Trek al die oorskietvleis van die karkasse af en hou in ’n digsluitende bak in die yskas. Jy kan ook 200 g-porsies in sakkies verseël en vir later se gebruik vries.
Maak ’n geurige aftreksel met die karkasse. Die aftreksel is nie helder nie – meer soos ’n Engelse broth. Sien die resep hieronder.
Kook ook ekstra rys vir die Sondagmiddagete. Dit word later in die week vir die Chinese roerbraai gebruik.
Hoenderaftreksel
Maak dan met die oorskiethoender en aftreksel die volgende heerlike geregte.
2. Chinese roerbraai
Die roerbraai is vinnig gaar en werk ook baie lekker in kosblikke.
3. Die lekkerste hoenderslaai met romerige parmesaan-slaaisous
Die slaai is vullend genoeg vir aandete maar eintlik is dit ’n ideale, vinnige en heilsame middagete. Hou die oorskiet-slaaisous in die yskas en skep oor baba-aartappels vir ’n kitsslaai.
4. Mexikaanse tacos
Draai oorskietvulsel in tortillas toe vir kosblikkos.
5. Thaise klappermelksop
6. Hoenderpastei
7. Romerige risotto
Vir nog maklike, vinnige en goedkoop aandetes, loer hier:
5 vinnige resepte vir die week
5 vinnige en goedkoop resepte vir aandete
9 blink planne met blikkieskos
6 vinnige beesvleisresepte vir aandete
5 vinnige visresepte wat jy nou moet maak
5 maklike skaapvleisresepte vir aandete
5 vinnige varkvleisresepte vir aandete
5 heerlike pastaresepte wat jy nou moet maak
7 vinnige vegetariese aandetes