• Speel met kostuums of hou poppekas. Maak eenvoudige handpoppe deur gebruik te maak van kouse waaraan daar byvoorbeeld knope vir oë vasgewerk is. Vertel dan stories deur van hierdie poppe gebruik te maak. Met hierdie tipe speletjies kan kinders hulle taal- en gespreksvaardighede verbeter.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }• Sand- en waterspeelgoed is nie net groot pret nie, maar leer kinders ook om grootte, gewig, afmetings en ander konsepte te ontdek.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }• Maak speelgoeddeeg en laat jou kinders daarmee speel. Dit wakker nie net kreatiwiteit aan nie, maar dit laat hulle ook toe om hul verbeelding te gebruik. Gebruik ons maklike resep
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }• Eenvoudige boublokke sal hulle gaande hê wanneer hulle agterkom dat hulle op enige manier bymekaargesit en op mekaar gestapel kan word.
• Leer kinders meer van musiek en dans deur hulle eenvoudige kinderliedjies met bewegings te leer. So verbeter jy sommer ook hul selfbeeld.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }• Laat hulle buite speel met balle, hoepels, ensovoorts. So leer hulle van motoriese vaardighede en verbeter ook hulle balans.
Lees ook: 5 redes hoekom speletjies speel goed vir jou kind is
Foto's: Getty Images Die Oscar-toekennings is die grootste aand op die Hollywood-kalender, en…
Hier is 10 maniere om jou meer gemotiveerd te maak om te oefen: Oefen…
Dis herfstyd in die Kaap en met hierdie seisoensverandering waai die winde van verandering baie…
Jy herken waarskynlik Laura-Lee Mostert vir haar komiese talent as die flambojante drama-onderwyseres, Driena, in…
In die vierde episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se koswerklikheidsreeks waar vlamme en…
Hierdie webwerf gebruik koekies.