Leer jou dogter om gemaklik in haar eie lyf te wees deur Mariette Snyman
Ons wil graag hê ons dogters moet gelukkig wees, maar ons eie onsekerhede en druk van die samelewing maak dit vir hulle moeilik om ‘n gesonde selfbeeld en liggaamsbeeld te ontwikkel. Dr. Melodie de Jager gee perspektief en praktiese wenke vir ma’s met dogters van enige ouderdom.
Klik op die pienk speelknoppie om te luister – dis gratis.