kategorieë: GrimeringSkoonheid

Leen grimeerwenke by die Oscars

Charlize Theron

Grimeerkunstenaar Francesca Tolot het hierdie pragtige glansende, tog natuurlike voorkoms vir Charlize geskep. Met dié tipe voorkoms kan jy nooit verkeerd gaan nie!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Wat het sy gebruik?

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Gesig:
Capture Totale Multi-Perfection Crème – Light Texture
Diorskin Forever & Ever Wear Primer
Diorskin Forever Foundation #030
Diorskin Star Concealer #001
Diorskin Forever & Ever Control Loose Powder
Diorblush Sculpt #003 Beige Contour

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Oë:
5 Couleurs Eyeshadow #795 Cuir Cannage (*sien foto onder)
NEW Diorshow Mono Eyeshadow #573 Mineral
Diorshow Pro Liner #581 Pro Brown
Diorshow Mascara #090 Pro Black
NEW Diorshow All-In-Brow 3D Palette #001 Blonde

Lippe:
Dior Addict Milky Tint #286 Milky Plum

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Jennifer Lawrence

Kyk net hoe mooi lyk Jennifer se oogomlyner. Die dikker lyn by die buitehoeke laat haar oë gorter en oper vertoon, ’n lekker truuk vir die meeste van ons! En haar koraalkleur lipstiffie is perfek!

Wat het sy gebruik?

Gesig:
Dior Prestige Le Nectar
Diorskin Forever Foundation #022
Diorskin Forever & Ever Control Loose Powder
Dior Cheek & Lip Glow
Diorblush Sculpt #003 Beige Contour

Oë:
NEW Diorshow Mono Eyeshadow #573 Mineral, #756 Front Row
Diorshow Pro Liner #092 Pro Black
Diorshow Art Pen #095 Catwalk Black
NEW Diorshow Maximizer 3-D Lash Primer Diorshow Mascara #090 Pro Black
Diorshow Brow Styler #001 Universal Brown

Lippe:
Rouge Dior Lipstick #359 Miss
Dior Addict Ultra Gloss #343 Spring Ball (*sien foto onder)

Olivia Wilde

Bruin, rokerige ooggrimering lyk mooi saam met Oliva se groen oë. En haar hare! Ons lief die vlegsel.

Grimeerkunstenaar Mélanie Inglessis het haar grimering gedoen.

Wat het sy gebruik?

Vel:
Revlon Colorstay Make-up
Revlon ColorStay 2-in1 Compact Make-up and Concealer
Revlon Highlighting Palette in Peach Glow
Revlon Powder Blush in Classy Coral

Oë:
Revlon ColorStay 16 Hour Eye shadow Quad in Decadent (*sien foto onder)
Revlon PhotoReady Eye Art in Burnished Bling (in middel van lid vir ekstra bling)
Revlon ColorStay Liner in Black
Revlon Brow Fantasy in Light Brown
Revlon Ulitmate All-In-One Mascara in Blackest Black

Lippe:
Revlon ColorStay Lip Liner in Nautral (*sien foto onder)
Revlon Super Lustrous Lipstick in Champagne on Ice (*sien foto onder)

Deel
Gepubliseer deur
Suzanne Kotzé

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

3 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

4 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

4 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

4 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

4 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.