kategorieë: Bekendes

Leandie du Randt op nuwe kykNET-program

Leandie du Randt sal vanaf Oktober vanjaar te sien wees as aanbieder van die nuwe gewigsverliesprogram Slank op kykNET.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Volgens kykNET bied Slank “’n revolusionêre benadering tot gewigsverlies en leefstyl-verandering. Dit kyk na 13 alledaagse mense van verskillende ouderdomme, agtergronde en uiteenlopende loopbane wat een ding in gemeen het.”

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

“Dis ’n groot voorreg om al die deelnemers se journeys met hulle te deel! Ek geniet die program, proses en span saam met wie ek dit skiet verskriklik baie.” Leandie du Randt

Leandie is in 2015 met Bouwer Bosch getroud. Lees ons onderhoud met haar hier.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Vir meer oor Slank, besoek kykNET se webblad hier.

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

‘Kokkedoor Vuur & Vlam’: Net drie spanne oor ná stormagtige braai-uitdaging

In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…

2 days Gelede

Pak jou somerlinne só weg

Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…

2 days Gelede

Foute wat jy moet vermy wanneer jy jou slimfoon laai

Deur Jade Rhode   As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…

2 days Gelede

Was jou grimeerkwassies só

Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld?  - Tirsa van Staden Lees…

2 days Gelede

‘The Mommy Club’ se Ansu Viljoen: ‘Nie almal is bedoel om in jou binnekring te wees nie’

Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…

2 days Gelede

Suurlemoen-en-klapper-skywe

Resep deur Vickie de Beer

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.