Jagveld is die tipe rolprent wat ons lanklaas in Afrikaans gesien het … ’n aksiefilm met ’n heldin.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }kykNET beskryf dit as volg:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }“Jagveld pak ’n genre aan wat dekades laas in Suid-Afrika, en spesifiek in Afrikaans, gesien is, naamlik die “aksieriller”. Met hierdie rolprent het die span agter Jagveld baanbrekerswerk gedoen en nuwe moontlikhede geskep vir die Suid-Afrikaanse filmbedryf, en in die besonder vir die aksieriller.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Een van die uitstaande elemente van die prent en iets wat Suid-Afrikaanse gehore behoort op te val, is die keuses wat ten opsigte van die rolverdeling gemaak is, en hoe Jagveld die publiek se verwagtinge en persepsies van hierdie talentvolle akteurs heeltemal op hul kop gaan draai. Leandie du Randt, Suid-Afrika se liefling wat gewoonlik die beeldskone romantiese leading lady speel, en meer onlangs ook haar opwagting in ’n sepie gemaak het, word ’n aksieheldin met wie jy beslis nie wil skoorsoek nie en wat nie bang is om haar hande vuil te maak nie.”
Lees meer hier en kyk ook na die lokprent onder:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.