Leandie du Randt-Bosch se skoonheidsgeheime deur Corné Greeff en Suzanne Kotzé. Hooffoto: Leana Clunies-Ross.
Leandie het ’n droë vel en gebruik ’n verskeidenheid produkte vir verskillende dele van haar gesig. Van Cetaphil Gentle Skin Cleanser tot SVR Cream, La Prairie–oogroom om haar oë en Environ Frown Focus op haar voorkop. Haar gunsteling-onderlaag is Nimue Pro-Age Foundation in skakering 2.
Lees ook: Skoonheidsblapse
Kyk na die video vir Leandie se beste velsorg-, skoonheid- en grimeerwenke en -raad
Loer ook hierna: Agter die skerms met Leandie du Randt-Bosch