kategorieë: Ons menseBekendes

Leah oor Boer Soek ’n Vrou, haar loopbaan en die liefde

Leah oor Boer soek ’n vrou, haar loopbaan en die liefde. Onderhoud deur Ilse Salzwedel. Hooffoto: Leana Clunies-Ross

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Ilse Salzwedel het onlangs met Leah gesels oor haar loopbaan, roem, en Boer Soek ’n Vrou. Hulle los sommer ook ’n paar lesers se geheime op …

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Psst! Dis gratis om te luister. Klik net op die pienk speelknoppie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Lees ook: 10 vrae aan Boer Soek ’n Vrou se Leah

Agter die skerms met Leah

As jy van hierdie geselsie gehou het, weet ons jy gaan sommer baie van die res van ons reeks gesprekke met bekendes geniet. Loer hier om meer te luister, of klik hier om te begin luister.

Meer oor Tee  & Taai Toffies

Bekendes soos Ruda Landman, Cindy Swanepoel, Nadia Beukes, Christel van den Bergh, Lindie Strydom en Werner Joubert gesels elke tweede week openhartig met bekroonde joernalis en radio-aanbieder Ilse Salzwedel oor hul doen en late en lief en leed. Boonop gaan hulle probeer om vir luisteraars raad te gee oor hul verhoudings- en lewensprobleme. Gaan dit werk? Luister en oordeel maar! Ons waarborg ’n luisterervaring vol deernis en humor.

’n Nuwe episode word elke tweede week vrygestel word op Woensdae om 09h00.

Lees ook:

Almal praat oor podsendings. Ons verduidelik wat dit is en hoekom jy sommer nou dadelik moet begin luister!

Wonder jy hoe om podsendings af te laai? Ons verduidelik vir jou stap-vir-stap hoe om dit te doen in hierdie oulike gids.

Buiten rrRADIO, luister die rooi rose redaksie ook graag na ander podsendings. Loer hier om te sien wat ons geniet …

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

4 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.