Bo-en-behalwe die treffers wat reeds op radio gehoor kan word en wat aan Leah al die toekennings besorg het, bevat haar Deluxe-album treffers soos “Volmaan” en ’n nuwe weergawe van “Meer as niks”. En met ’n nuwe weergawe van “Met jou klere aan,” beantwoord Leah ook daardie tergende vraag wat bewonderaars nou al ’n rukkie aan die raai het: “Wat is die lekkerste ding om te doen met jou klere aan?” Vir die antwoord sal jy maar die album moet aanskaf.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Leah toer ook binnekort na Namibië wat verskeie optredes in verskeie stede insluit.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Vir meer inligting oor waar jy vir Leah kan sien optree of die datum van vrystellling vir die Wonderwerk Deluxe album, volg haar op Twitter by @LeahMusiekSA.
Luister ook na haar musiekvideo vir Jou Liefde hier:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.