Breakout en City Parks bring nou ’n musiek-omgewing na Gauteng wat koste-effektief is en mense bymekaarbring vir ’n namiddag saam met vriende en familie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Large on the Lawn vind plaas in Golden Harvest Park in Randburg se 55 hektaar park met roetes rondom die dam en inheemse bosveld.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Jeremy Loops en Matthew Mole is die eerstes wat die Large on the Lawn-verhoog op Sondag, 29 Januarie 2017 sal betree. Vir Jeremy Loops-aanhangers is daar ’n paar nuwe liedjies, saam met ouer bekendes, op die speellys.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Piekniekmandjies en drankies word toegelaat (glas sal egter nie in die park toegelaat word nie). Konsertgangers kan hul eie kos en drankies inpak vir dié ontspanne piekniek-ervaring.
Laat Large on the Lawn jou Sondag in ’n ontspanne dag saam met vriende in die mooi natuurskoon omskep, terwyl julle na salige musiek luister.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Sondag, 29 Januarie 2nm tot 5nm – Jeremy Loops en Matthew Mole
Sondag, 26 Februarie 2nm tot 5nm – Francois van Coke en Jack Parow
Adres
Golden Harvest Park, First Road, Randburg, 2169
GPS-koördinate: 26.065955 | 27.954065
Kaartjies beskikbaar by breakout.nutickets.co.za
Algemene toegang: Volwassenes – R150 (kaartjie fooie uitgesluit) | Tieners 17-13 – R125 (kaartjie fooie uitgesluit) | Kinders 03/12 – R85 (kaartjie fooie uitgesluit)
Kinders 3 en onder geniet gratis toegang.
Let wel: Kaartjies is nie oordraagbaar nie
Webwerf en Kaartjies: largeonthelawn.co.za
Facebook: facebook.com/largeonthelawn
Instagram: instagram.com/largeonthelawn
Twitter: twitter.com/largeonthelawn
In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…
Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…
Deur Jade Rhode As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…
Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld? - Tirsa van Staden Lees…
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Hierdie webwerf gebruik koekies.