In hierdie kombuis is peperduur yskaste en stowe nie uitstal-elemente nie, maar bloot funksioneel. Dit word slim verskuil agter ou meubels met lang stories. Die dekor is oordadig en ryk – deurspek met lekkergoedflesse vol beskuit, loslit bosse blomme en elemente met geskiedenis.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die mure is eenvormig geverf om ’n eenheid in die leefarea en kombuis te skep. Daarna is dit kreatief ingekleur met items wat nie sommer in winkels te kry is nie. Hier is lank bymekaargemaak aan spesifieke elemente wat van hierdie area ’n sprokie maak. Die begrip “modern” sal nie maklik sy lê in hierdie kuierplek kry nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Verskaffer: www.planbvintage.co.za
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.