1 Braai die lamsworsies in verhitte olyf- of avokado-olie oor matige hoë hitte tot goudbruin. Haal uit en hou eenkant.Lamsworsie-en-boontjie-bredie
Ingredients
Instructions
2 Braai die ui en knoffel vir 5 min. in dieselfde pan tot sag. Voeg die tamaties en roosmaryntakkies by. Bring tot kookpunt.
3 Meng die cannelini-boontjies, gedreineer, by en bring tot kookpunt. Geur met sout en gemaalde swartpeper. Voeg die worsies by en laat deurwarm word.
4 Sit met nacho-skyfies voor.