1 Meng die jogurt, komyn, knoffel en suurlemoensap. Marineer die lamstjops vir 1 uur of oornag hierin.Lamstjop- en Halloumi-sosaties
Ingredients
Instructions
2 tamatiesalsa: Meng die tamaties, rissie, rooiui, knoffel en kruie. Geur na smaak en hou in die yskas tot benodig.
3 Ryg die tjops op 4 bamboes stokkies of roosmaryn takkies. Ryg die halloumi en uie op 4 ander bamboes stokkies of roosmaryn takkies en sprinkel olie oor. Begin met die tjops en braai oor die kole tot goudbruin en gaar. Geur na smaak. Sit die halloumi- kebabs 4 min. voor die einde by (hulle braai vinnig) en braai tot goudbruin. Geur na smaak.
4 Sprinkel die tamatiesalsa oor die kebabs en sit warm voor.