Lam in Wolfsklere Episode 9: Amie die informant deur Bernette Bergenthuin, voorglees deur Elma Postma
Lam in Wolfsklere Episode 9: Amie die informant
Vandag vat sy haar tyd om hom op te som. Goed gesnyde pak, blink skoene, Rolex aan sy linkerpols. Net nog ’n wolf in skaapsklere. Sy sal haar kop op ’n blok sit die pak is ook Armani – Gerhard se gunstelinghandelsmerk. Gelukkig is sy nou wyser.
Raai wat? Ons het ook ’n nuwe lekkerlees-verhaal uit die pen van Martie Swanepoel – Sjef Snoekie! Loer hier.
Luister lekker na ons podsendings op iono.fm
Haal gou in
Haal in met ons vorige episodes!