Lam in Wolfsklere Episode 8: Die wrede werklikheid deur Bernette Bergenthuin. Voorgelees deur Elma Postma
Lam in Wolfsklere Episode 8: Die wrede werklikheid
Amie besef sy sal ‘n regte werk moet soek. Maar eers moet sy ‘n verwysing van VVV Ingelyf kry. Spesifiek van Gerhard. En dit beteken sy sal hom moet kontak. En Caro Marx wil haar spreek, oor ‘n koppie koffie. Oor Kobus, natuurlik niks anders nie.
Raai wat? Ons het ook ’n nuwe lekkerlees-verhaal uit die pen van Martie Swanepoel – Sjef Snoekie! Loer hier.
Luister lekker na ons podsendings op iono.fm
Haal gou in
Haal in met ons vorige episodes!