Lam in Wolfsklere Episode 6: Die bye en die blomme geskryf deur Bernette Bergenthuin, voorgelees deur Elma Postma
Lam in Wolfsklere Episode 6: Die bye en die blomme
Natuurlik het Kobus en sy broer ’n ingewikkelde verhouding; dit was al gister duidelik toe hy toegeklap het soos ’n mossel ná haar uitvraery. Sy moet minder nuuskierig wees.
Raai wat? Ons het ook ’n nuwe lekkerlees-verhaal uit die pen van Martie Swanepoel – Sjef Snoekie! Loer hier.
Luister lekker na ons podsendings op iono.fm