Lam in wolfsklere Episode 5: Verborge talente geskryf deur Bernette Bergenthuin, voorgelees deur Elma Postma
Lam in wolfsklere Episode 5: Verborge talente
Kobus neem Amie se hand vol swart verfspatsels in sy pienk gespikkelde hand. “Kyk, ek ken jou eintlik glad nie, maar ek kan sien jy weet wat jy doen. Jy is net een van daardie raakvatmense. Tog is dit dalk nie ’n slegte plan om vir ’n rukkie iets anders te doen nie, weg van die uitmergelende lewe van law and honour.”
Raai wat? Ons het ook ’n nuwe lekkerlees-verhaal uit die pen van Martie Swanepoel – Sjef Snoekie! Loer hier.
Luister lekker na ons podsendings op iono.fm