Lam in Wolfsklere Episode 10: Die lig aan die einde van die tonnel deur Bernette Bergenthuin, voorgelees deur Elma Postma
Lam in Wolfsklere Episode 10: Die lig aan die einde van die tonnel
Vir ’n oomblik sit Amie net na haar selfoon en staar. Toe sink dit in: Haar lewe is nie verby nie. Sy hoef nie vir ewig en altyd onder haar ouers se dak te woon nie. Sy hoef nie haar Nine West-skoene vir FitFlops te ruil nie. Sy is weer ’n praktiserende prokureur.
Raai wat? Ons het ook ’n nuwe lekkerlees-verhaal uit die pen van Martie Swanepoel – Sjef Snoekie! Loer hier.
Luister lekker na ons podsendings op iono.fm
Haal gou in
Haal in met ons vorige episodes!