Laktose-intolerant? Hoekom kefir vir jou sal werk deur Salomé Delport
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Baie mense met laktose-intoleransie kan jogurt eet, nog meer kan maas (amasi) eet en byna almal kan kefir eet – veral as dit twee dae lank gefermenteer het.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Die rede?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Mense met laktose-intoleransie kan nie die laktose in die melk hanteer nie. In die gistingsproses wanneer mikrobes die melk in jogurt, kefir en maas verander, word die laktose in die melk opgebreek.
Hierdie suurmelkprodukte bevat dus baie min, of byna geen laktose waarop jy kan reageer nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Niks is gesonder as tuisgemaak nie, waarvan kefir – daardie jogurt wat jy van ’n ‘plantjie’ en vars melk maak – ’n uitstekende bewys is.
So vergelyk die drie soorte suurmelk:
Lees ook:
Is dit laktose-intoleransie wat jou maagpyn veroorsaak?
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.