As jy Parmalat EasyGest (Suid-Afrika se beste verkoper in laktosevrye melk) deel maak van jou gesonde eetplan, kan jy ’n volledige oplossing vir ’n gebalanseerde leefstyl kry. Parmalat EasyGest is ontwikkel om mense wat laktose-intolerant is te help. Dit voorsien jou van noodsaaklike vitamiene en minerale wat nodig is vir ’n gesonde liggaam en verstand. Met ’n laktose-vrye alternatief tot melk kan jou hele gesin die voordele van goeie gesondheid geniet sonder om die romerige smaak van koeimelk te verloor.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
• Net soos oorspronklike koeimelk is dit ’n goeie bron van kalsium – ideaal vir die bevordering van sterk en gesonde tande.
• Dit bevat kalium om algehele beenontwikkeling te ondersteun.
• Dit behou die goeie smaak van melk sonder die newe-effekte van laktose-intoleransie, soos naarheid en opgeblaastheid.
• Lig op die gestel en maklik verteerbaar.
• Dit is Halaal- en Kosher-geëndosseer.
Parmalat EasyGest is gerieflik verseël in 1 liter-houers asook 6 x 1 liter-houers en is beskikbaar in laevet en volroom. Vir meer besonderhede besoek functionalmilk.co.za
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…
Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…
Deur Jade Rhode As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…
Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld? - Tirsa van Staden Lees…
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Hierdie webwerf gebruik koekies.