kategorieë: Kalender

Lakeside Lodge en Spa-driekamp

Die vyfster-hotel, Lakside Lodge en Spa, bied sy eerste driekamp in samewerking met TriSport, op Saterdag, 17 September aan.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Deelnemers het die keuse tussen ’n standaardwedloop van ’n 1000m swem, 26km fietsrit en 5.5 km drafsessie teen R300 per persoon óf ’n korter weergawe met ’n 500m swem, 13km fietsrit en 2.1 km drafsessie teen R200 per persoon. So ook kan deelnemers individueel of in groepe inskryf.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Ter voorbereiding vir dié driekamp, bied Lakeside Lodge en Spa ook ’n reeks beginners driekamp-oefensessies aan vir diegene wat nuut tot die sport is. Oefentye is elke Woensdag om 16:30 tot en met Woensdag, 14 September teen R180 per persoon.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Deelnemers kan ook uitsien na spesiale aanbiedinge op Lakeside Lodge en Spa-akkommodasie vanaf 16-18 September. Oor dié naweek spaar deelnemers ongeveer R1000 per aand, terwyl ’n gratis rugmassering en ’n wynproe met elke pakket ingesluit is.

• Besoek die TriSport-webtuiste om vir die driekamp in te skryf.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

• Vir meer inligting oor die driekamp-oefensessies klik hier.

• Om jou verblyf vir die naweek te bespreek, besoek die Lakeside Lodge en Spa-webtuiste, skakel 044 343 1844 of stuur ’n epos na info@lakesidelodge.co.za.

Deel
Gepubliseer deur
Nicole Kemp

Onlangse plasings

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

2 days Gelede

Steak-en-sampioen-roerbraai

Genoeg vir 4-6 Bestanddele   Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met musieklegende Jannie du Toit oor sy opwindende jaar wat voorlê

In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…

2 days Gelede

‘Die Byl’ groet ná ses seisoene

“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…

2 days Gelede

Frikkadelle in tamatiesous

Genoeg vir 4-6.   Bestanddele   4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…

2 days Gelede

Wees positief, leef langer

Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.